Slide background
+
Jou toekoms begin by Hoërskool Bastion
Slide background
+
Sekondêre Onderwysleier
Slide background
VIER Hoof-Studierigtings
Wye Vakkeuse
+
AKADEMIES
+
TEGNO-AKADEMIES
+
DRAMA & KUNS
+
HOTELSKOOL

welcome-image

DIE SKOOL WAAR JOU WAARDES VASGELÊ WORD

Bastion verskaf kwaliteit, toekomsgerigte, diverse en kreatiewe leergeleenthede aan ons onderwysvennote gebaseer op ‘n Christelike lewens- en wêreldbeskouing.

Jongste nuus briewe kan nou hier afgelaai word.

KRY DIT EERSTE

Studierigtings

  • Akademies
  • Tegno-akademies
  • Kunstevakke
  • Gasvryheidstudies, Verbruiker & Toerisme

VISIE

Die daarstelling van ʼn Visionêre Opvoedingsmilieu om te verseker dat ons skool die ware BASTION vir elke leerder se volle potensiaalontwikkeling sal wees.

MISSIE

Bastion, dié skool met ewewig en sukses, waar elke kind binne ʼn gebalanseerde Christelike opvoedingsmilieu onderrig word, gefokus op vier Studierigtings, terwyl daar ʼn goeie balans tussen akademie, sport en kultuur gehandhaaf word.

WAARDESISTEEM

Afrikaanseie Christelike Waardesisteem aan die hand van Gal 5: 22-23, binne die konteks van die Skolewet.

FOKUSAREAS:

  • Die ontwikkeling van Leierskap en Bestuursvaardighede op alle vlakke
  • Daarstelling van effektiewe opvoeding- en onderrigsklimaat
  • Die daarstelling van effektiewe Bestuur- en beheer sisteme
  • Optimale deelname aan en balans in die aanbieding van:
    • Akademie
    • Sport
    • Kultuur
  • Effektiewe finansiële bestuur
  • Goeie kommunikasie op alle vlakke
Waarom Bastion nie net anders is nie, maar UNIEK? Klik hier en sien self

 

BASUINER: Bastion-Nuusbrief

Lees nou die jongste nuus of laai dit direk af.

JONGSTE NUUS

Registreer vir die Nuusbrief

Ontvang die Nuusbrief en ander e-pos kommunikasie.
REGISTREER NOU

Graad 8: Laai al die inligting en dokumente hier af

Graad 8-vorms, -inligting en -boekie.

KLIK HIER

Kommunikeer direk met die skool via u rekenaar en/of selfoon

Laai die D6-Skoolkommunikator nou GRATIS hier af

LAAI AF

 

 

Vir meer motors besoek graag ons borg se webwerf: kliek hier vir meer